Tuesday 27 March 2012

Klaar! 'n Beanie vir HJ

"Wie spot sal mee gespot word", sê ek vir my vriend HJ, wat my hekel hoogs amusant vind.  
"Ek gaan nog vir jou 'n keppie hekel, ek sien die haartjies begin min raak".
He he heee :-D

En hier's sy verjaardagpresent :



"Those who mock will be mocked", I said to my friend HJ, who always pokes fun at my crocheting.


"I'm going to make you a little cap, to hide the growing baldness".

So he got the above for his birthday:
En hy was wel beïndruk!
And he actually did like it!

Pattern "Boy Beanie" in "The Happy Hooker"
(for South Africa here)

4 comments:

Jo-Ellen said...

baie mooi, ek hou van die 'masculine' kleure!

Janine said...

Dit is n oulike keppie, ek hou van die wol wat jy gebruik het. Wat is dit?

Natasja said...

Hi Christelle. Ek wou net laat weet dat ek jou 'n Versatile blogger award gegee het. Hier is die link na my post waarin ek jou noem. Hopelik lei dit na klomp nuwe followers.

http://crochetime.wordpress.com/2012/03/29/versatile-blogger-award/

Mooi bly
N

Stel said...

Dankie, jul, en dankie Natasja!
Janine, dit was swart Pure Gold en charcoal Rustica (dink ek) in DK,en die rooi was 'n chunky Pure Gold. Dit moet eintlik in chunky gedoen word.